Mense mag dalk hierdie boek ter hand neem in die verwagting om meegesleur te word deur ’n historiese verhaal vol intrige, spanning, konflik, hartseer … Dit is alles daar – soms tussen die reëls. Daar is ook humor. Maar hierdie boek is anders.
Aan die woord is ’n man – ’n musikus – met ’n […]