About uitspan

This author has not yet filled in any details.
So far uitspan has created 2 entries.

Tjellis Laat Boere se Werklike Stryd Seëvier

Alexander Kok en sy broers het in 1938 saam met hul moeder na Engeland verhuis; die seuns se musiektalent en beurse van die Royal Academy of Music het hul lewens ingrypend verander.  Alexander het later as tjellis lid geword van die London Philharmonia Orchestra.

Die skrywer se moeder woon in haar laaste jare by hom […]

By |July 14th, 2015|Afrikaans, Anglo-Boereoorlog|0 Comments

Die Kuns van Oorlewing – Alexander Kok

Mense mag dalk hierdie boek ter hand neem in die verwagting om meegesleur te word deur ’n historiese verhaal vol intrige, spanning, konflik, hartseer … Dit is alles daar – soms tussen die reëls. Daar is ook humor. Maar hierdie boek is anders.
Aan die woord is ’n man – ’n musikus – met ’n […]

By |November 6th, 2014|Afrikaans, Anglo-Boereoorlog|0 Comments